Annie Belle

Annie Belle
Geboorte 10 Desember 1956 (1956-12-10)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annie Belle (gebore 10 Desember 1956) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Le sexe à la barre (1975), Forever Emmanuelle (1976), House on the Edge of the Park (1980), en L'alcova (1985).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search